WC- Almal wat die naweek 'n trip doen.....

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

VaalBaas

Grey Hound
WD Supporter
Joined
Oct 24, 2012
Messages
7,700
Reaction score
641
Location
Gouda
Bike
BMW R1200GS HP2
Dit lyk maar yl op die Planning 'n ride, maar vir die wat sommer net vir Saterdag 'n draai ry(ideale dag, want die Stormers speel nie), beplan jou roete so dat jy hier by die Workshop (Kop-kouery van Saterdag op Gouda) 'n pitstop kom maak. Ek sien heelwat scooters wat naweke hier verby ry en selfs petrol ingooi oorkant by die pompe. Seker van hulle is ons soort honne.

Die workshop is nie elke dag oop nie, so as die kans daar is gebruik hom.
 
Top