WC, Tulbagh boere bike rally 26 Maart

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jul 9, 2010
Messages
1,312
Reaction score
203
Location
Paarl
Bike
Yamaha T7
:ricky:
Tulbagh hou elke jaar n BOERE BIKE RALLY, vir fonds insameling vir hulle skou later in die jaar.
Was daar laas jaar en baie fun gewees, Inskrywing + steak ete vir  R150.00 . Is nie seker oor die roete die jaar nie, dink die loop was so omtrent 40 km, deur plase en bietjie in die berg. Die manne ry enige bike, offroad natuurlik, van kwats, TW200's en tot groot DS bikes. Laat weet as enige iemand belang stel.
:thumleft:
 
Top