Where has your bike taken you today?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Darem gelukkig om speelplek te hê gedurende lockdown.

Rhodes, EC.
 
Attachments

  • IMG_20200510_121628.jpg
    IMG_20200510_121628.jpg
    326.9 KB · Views: 272
  • IMG_20200510_121635.jpg
    IMG_20200510_121635.jpg
    280.6 KB · Views: 239
  • IMG_20200510_121640.jpg
    IMG_20200510_121640.jpg
    299.8 KB · Views: 231
Lekker ryplek vir jou en die rooi varkie, Hendrik. Jy is gelukkig.
 
pietas said:
Lekker ryplek vir jou en die rooi varkie, Hendrik. Jy is gelukkig.
Kortbroek gooi bietjie fotos van jul plaas asb. :thumleft: :thumleft:
 
Dorsland said:
Lyk al soos winter daar.  Mooi kiekies

Dankie. Ja hier ryp dit al elke oggend, seker nou al van die tweede laaste week van April af.

pietas said:
Lekker ryplek vir jou en die rooi varkie, Hendrik. Jy is gelukkig.
Ja nee, bederf is die woord  :ricky:

ChrisL - DUSTRIDERS said:
Kortbroek gooi bietjie fotos van jul plaas asb. :thumleft: :thumleft:

Sal bietjie moet moeite doen, ek is sleg met fotos neem  :biggrin:  .

Attachments

  • IMG_20200430_114832.jpg
    IMG_20200430_114832.jpg
    351.3 KB · Views: 231
Wow goeie start, daai uitsig vanaf my agterstoep sal ek kan gadeslaan heeldag.
Waarmee word daar geboer ?
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Wow goeie start, daai uitsig vanaf my agterstoep sal ek kan gadeslaan heeldag.
Waarmee word daar geboer ?

Skaap en bees, groot wol distrik die. Maar skuins wereld, goeie grasveld en normaalweg baie water.
 
Kortbroek said:

Naaste dorp Kbroek?
 
Kortbroek said:
Darem gelukkig om speelplek te hê gedurende lockdown.

Ek het eintlik gedink ek like jou Kortie, maar nou sien ek ek haat jou!
Nee, niks met jaloersheid van doene nie, kom nou seg, ek's lankal mooi groot.

Pragtige wereld die, goed geskik om n PigFest te hou!
:thumleft:
:lol8:
 
Sad state of affairs.....

8dc67487747d51f3d191439de73c4e90.jpg

Sent from my iPhone using Tapatalk
 
BuRP said:
How fast are those crutches Noneking?
Turbocharging plans maybe?
:p
They look like the model without dampner,thus no high speed allowed!! ;)
Sterkte oor n week ry jy :thumleft:
 
BuRP said:
How fast are those crutches Noneking?
Turbocharging plans maybe?
:p
Maybe in a week or so.....

Sent from my iPhone using Tapatalk
 
Noneking said:
Sad state of affairs.....

8dc67487747d51f3d191439de73c4e90.jpg

Sent from my iPhone using Tapatalk

Going nowhere slowly NK  ;) Heal quickly and properly  :thumleft:
 
Top