Where has your bike taken you today?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
First ride today since 26 March, from HoutBay to Kuilsriver.  :ricky:
 
During some burning needs for doing overdue admin we had a few Prego rolls.
We were in company of some pussy so get jealous already  - and no, that is an exhaust plug!
A good way to socialize a bit for a change, and of course biking plans were made!  :thumleft:
:p
 
Attachments

  • image1.jpeg
    image1.jpeg
    152.6 KB · Views: 296
  • image0.jpeg
    image0.jpeg
    198.2 KB · Views: 295
Not long now....... down to 1 crutch [emoji48]

9e7a381c857371705d63b4b0f223e869.plist

IN DUST I TRUST
 
Vanoggend so 'n luilekker draai gaan ry.  Dis die pragtigste herfs dag.  Windstil, skoon, mooi.
 
Attachments

  • 20200517_094019.jpg
    20200517_094019.jpg
    410.8 KB · Views: 247
  • 20200517_093542.jpg
    20200517_093542.jpg
    447.8 KB · Views: 271
Ek dink ek gaan nog baie myle met dié perd ry.
 
Attachments

  • 20200517_100004.jpg
    20200517_100004.jpg
    295.1 KB · Views: 237
Sommer 'n kort ent teerpad ingesluit oppad Nieu-Bethesda toe.  Kompasberg doer in die verte.
 
Attachments

  • 20200517_101903.jpg
    20200517_101903.jpg
    162.7 KB · Views: 251
Hey, if you can get away with Elands river I'm going for it. Maybe best to turn around and return to PE the same way?
 
This morning's ride to Zulu Falls
 
Attachments

  • 074.jpg
    074.jpg
    120.7 KB · Views: 230
  • 0511.jpg
    0511.jpg
    437.1 KB · Views: 231
'n Bietjie social distancing [emoji106]
93c51882952e711356400c53cb89a9d6.jpg

Sent from my SM-J250F using Tapatalk

Ek het ook vroeg vanoggend so draai hier tussen die plase gaan ry
Oppad terug op hierdie slang afgekom wat onder 'n kar se band beland het

Attachments

  • ride1.jpg
    ride1.jpg
    367.2 KB · Views: 226
  • ride2.jpg
    ride2.jpg
    147.4 KB · Views: 232
Nie heeltemaal gepas vir die forum, maar hulle moes ook n slag bene rek vanmiddag.
83301009dbee29b12ea1655d0363dfa0.jpg

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk

Dorsland said:
Sommer 'n kort ent teerpad ingesluit oppad Nieu-Bethesda toe.  Kompasberg doer in die verte.
Pic that makes you wanna ride[emoji106][emoji106]

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk

VaalBaas said:
Nie heeltemaal gepas vir die forum, maar hulle moes ook n slag bene rek vanmiddag.
83301009dbee29b12ea1655d0363dfa0.jpg

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk

Jy weet wat Vaalbaas, voeg nou nog net 'n K1300s by die twee, dan het jy my offisieel jaloers.

DirtRebell said:

Jou standaarde is baie hoog! Ek is lankal jaloers......

IN DUST I TRUST
 
Noneking said:

Ja ek weet, voel ook so maar wil dit nou nie so uitspel nie, netnou kry hy grootkop.
Mense wat sy biltong van heinde en verre kom koop help ook nie juis nie.
 
Top