Dorsland
Bachelor Dog
- Joined
- Apr 15, 2012
- Messages
- 12,891
- Reaction score
- 5,065
- Location
- Nie van hier nie
- Bike
- Honda CRF 300L
Green veld and blue Teneré makes good combination. :thumleft: :biggrin:
Lekker pics!Roxtar said:I did some work on the carb of the XR650L, a mishmash between Dynojet kit and Dave's mods and also had a new Michelin Stacross fitted on frontend so decided to test all in my backyard on Breedts Nek Saturday... Needless to say the bike pulls like a train and the new tyre tracks like magic :thumleft:
The Rustenburg ascent is way more difficult than from Magalies side.... so if want to test your mettle ride it from both sides.... ;D I knocked in a 200km loop Saturday morning, mostly dirt and still love the old school thumper... ;D
Btw, lost my orange lens protector so if anyone found it please drop me a pm... :thumleft:
Nice!Nodrog 74 said:Doornkop to Dullstroom & Back
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
Gerrard said:Vanoggend by my koffie stop. Ouboet het so bietjie die youngster gaan uitkyk. Kgalagadi sê hy is myne oor twee jaar :ricky: Een ding is ek van seker, al sy nukke sal uit hom gery wees :lol8:
Noneking said:Gerrard said:Vanoggend by my koffie stop. Ouboet het so bietjie die youngster gaan uitkyk. Kgalagadi sê hy is myne oor twee jaar :ricky: Een ding is ek van seker, al sy nukke sal uit hom gery wees :lol8:
Mooi prentjie
Dorsland said:Wat is toe uiteindelik die T7 se prys hier in SA?
Dorsland said:Hoe bedoel jy nou oor die dashboard? Is jy ernstig? :eek7: Fietse se pryse ruk nou effe handuit, kos amper wat 'n bakkie 'n paar jaar gelede nog gekos het.
Noneking said:Gerrard said:Vanoggend by my koffie stop. Ouboet het so bietjie die youngster gaan uitkyk. Kgalagadi sê hy is myne oor twee jaar :ricky: Een ding is ek van seker, al sy nukke sal uit hom gery wees :lol8:
Mooi prentjie
Gerrard said:Dorsland said:Wat is toe uiteindelik die T7 se prys hier in SA?
Hier by R200k en dan is die dashboard 'n optional extra :eek7:
Moet net nie jou persepsie verkeerd bewys, deur ń T7 te gaan toetsry nie. [emoji6]MildlyWild said:Gerrard said:Dorsland said:Wat is toe uiteindelik die T7 se prys hier in SA?
Hier by R200k en dan is die dashboard 'n optional extra :eek7:
Presies hoekom ek n R40k BMX ry - doen alles wat ek wil doen, en ek kan nie dink dat iets anders vir my veel beter sal wees, of beter laat voel nie
Enter your email address to join: