chopperpilot said:Moet net nie jou persepsie verkeerd bewys, deur ń T7 te gaan toetsry nie. [emoji6]MildlyWild said:Gerrard said:Dorsland said:Wat is toe uiteindelik die T7 se prys hier in SA?
Hier by R200k en dan is die dashboard 'n optional extra :eek7:
Presies hoekom ek n R40k BMX ry - doen alles wat ek wil doen, en ek kan nie dink dat iets anders vir my veel beter sal wees, of beter laat voel nie
Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk
[emoji85][emoji38][emoji38]MildlyWild said:chopperpilot said:Moet net nie jou persepsie verkeerd bewys, deur ń T7 te gaan toetsry nie. [emoji6]MildlyWild said:Gerrard said:Dorsland said:Wat is toe uiteindelik die T7 se prys hier in SA?
Hier by R200k en dan is die dashboard 'n optional extra :eek7:
Presies hoekom ek n R40k BMX ry - doen alles wat ek wil doen, en ek kan nie dink dat iets anders vir my veel beter sal wees, of beter laat voel nie
Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk
Nee kyk, so dom is ek ook nie :laughing4:
Dorsland said:Effens minder avontuurlustig as die ander fotos hier, en ook nie 'n 2 wiel fiets nie maar nietemin. My vrou het vroeg vanoggend met die honde gaan stap. Ek kry hulle toe met die kombuistrommel oppad terug.
Gerrard said:Dorsland said:Effens minder avontuurlustig as die ander fotos hier, en ook nie 'n 2 wiel fiets nie maar nietemin. My vrou het vroeg vanoggend met die honde gaan stap. Ek kry hulle toe met die kombuistrommel oppad terug.
Mooi Boerboel.
DUSTRIDERS said:Dis mos nou plaaslewe!! :thumleft: :thumleft:
Mooi foto!Dorsland said:'n Koelerige Montagupas gister
Enter your email address to join: