Where has your bike taken you today?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
My skoonseun het by ons gekuier, sonder sy motorfiets --- 'n ideale geleentheid om saam met my op GeelKameel en GrysKameel 'n draai te ry.
Eers 'n uur of twee by die Stellenbosch lugskou, en daarna 'n wye draai oor Helshoogtepas, Franschoekpas, verby Theewaterkloofdam, oor Viljoenspas, deur Grabouw en oor Sir Louwriespas tot terug tuis.

Die lugskou:
Besonder goeie formasievlieg deur die Marksmen Aerobatic Team (https://www.marksmenaero.com/)
20220326-Marksmen-formasie07.jpg

'n Effens windverwaaide hart. Baie goed gedoen!
Met 'n vorige hart, toe die wind nie so erg was nie, het 'n derde lid 'n pyl deur die hart getrek :)
20220326-Marksmen-hart-formasie06.jpg

Die Xtreme Air kunsvliegtuie is van die gevorderdste op die mark.
20220326-Marksmen-Xtreme-Air-XA-vliegtuie.jpg

'n Groot verassing was 'n paar indrukwekkende verbyvlugte deur 'n Embraer E170 van AirLink!
20220326-iii-Airlink-Embraer-E170.jpg

Franschoekpas is altyd lekker
20211230-Franschoekpas-18.jpg

Mooi uitsig vanaf die pas se uitkykpunt
20220326-Franschoek-pas-Uitkyk-2.jpg

Theewaterskloofdam is mooi vol
20220326-163740.jpg

En oor Sir Louwriespas teen die sakkende son
x20211230-Sir-Louwriespas-03.jpg
 
Last edited:
GeelKameel said:
Vir diegene wat in geologie belangstel:
Mooi uitsig aan die begin van Chapmanspeak Drive, maar let op die rotsformasies.
Baie interessant van hierdie pas is dat dit die geologiese ouderdom van die aarde goed illustreer.
Die pas is gebou al langs die skeidingslyn waar die ou stollingsgesteentes (onder) en die jonger sedimentere rotslae (bo) teenmekaar lê.
Die vet ronde rotse onderkant die pad is stollingsgesteentes (E. Ignious rocks), dit is rotse wat diep ondergronds gevorm is deur gestolde lawa en wat mettertyd na die oppervlak beweeg soos wat die tektoniese plate beweeg.
Bokant die pad is sagter Sedimentere rotse wat gevorm word deurdat verskillende sediment (stof, sand, modder, lawa, rookpartikels ens) van bo af op 'n oppervlak gaan lê.
Deur die millenia word verskillende lae sediment gevorm soos wat die toestande verander - oudste lae sediment onder, jongste sediment heel bo.
Ongelooflik om daaraan te dink - hier waar die pad nou loop, was lank lank gelede diep onder die aarde se oppervlak. En alles regs van die pas het deur die miljoene jare laag op laag gevorm. Elkeen van die lae was eens op 'n tyd die oppervlak van die aarde.
Ou rotse en jonger lae sedimenrotse is ook duidelik sigbaar bokant Llundudno
20220313-Llundudno-rotse.jpg

Baie interessant [mention]GeelKameel [/mention], dankie.
 
Dorsland said:

+1, dankie vd deel
 
So bietjie deur die Cederberge Weskus toe vir 'n braai  :ricky:
 
Attachments

  • DJI_0102_copy_992x744.jpg
    DJI_0102_copy_992x744.jpg
    271 KB
  • DJI_0104_copy_992x744.jpg
    DJI_0104_copy_992x744.jpg
    339.4 KB
  • DJI_0106_copy_992x744.jpg
    DJI_0106_copy_992x744.jpg
    353.4 KB
  • DJI_0099_copy_992x744.jpg
    DJI_0099_copy_992x744.jpg
    284.8 KB
briv said:
So bietjie deur die Cederberge Weskus toe vir 'n braai 
Ek nou biki deurmekaar - Sederberge is via Ceres Gydopas
Ander foto lyk na Ganaggapas (?) diep in die Tankwa of is dit dalk Uitkykpas (op pad na die Weskus) ?
Mooi fotos, so hoog uit die lug geneem
Verduidelik 'n biki meer watter pas die grondpad is.
 
GK daai lyk na die grondpadpas tussen Op die Berg en Citrusdal. Ek raai net was baie lanklaas daardeur.
 
briv said:
So bietjie deur die Cederberge Weskus toe vir 'n braai 
Verduidelik 'n biki meer watter pas die grondpad is.

DUSTRIDERS said:
GK daai lyk na die grondpadpas tussen Op die Berg en Citrusdal. Ek raai net was baie lanklaas daardeur.
Ja, ek herken hom nou.
Dit is die Middelbergpas.
Besonder mooi uitsig daar, lekker om daar op te ry
 
Not today but a lekker zip around the weekend.
 
Attachments

  • Ouberg.jpg
    Ouberg.jpg
    232.2 KB
Late afternoon ride outside the city
 
Attachments

  • view1.jpg
    view1.jpg
    230.2 KB
Think they had some rain last night. Pretoria - Diamond Hill - Knoppiesfontein - Welbekend - Cullinan - Pretoria.

Attachments

  • IMG_7274.jpg
    IMG_7274.jpg
    367.2 KB
  • IMG_7279.jpg
    IMG_7279.jpg
    364.8 KB
  • IMG_7282.jpg
    IMG_7282.jpg
    393.9 KB
  • IMG_7286.jpg
    IMG_7286.jpg
    391.4 KB
  • IMG_7288.jpg
    IMG_7288.jpg
    331.9 KB
Beautiful morning in Pilgrims….. the town really looking good again after just about falling apart a few years ago

538fb036fd480b8108bc4de00b10688b.jpg

710878055a2191d3bf30cbb451c815ec.jpg
 
Latest posts

Top