My skoonseun het by ons gekuier, sonder sy motorfiets --- 'n ideale geleentheid om saam met my op GeelKameel en GrysKameel 'n draai te ry.
Eers 'n uur of twee by die Stellenbosch lugskou, en daarna 'n wye draai oor Helshoogtepas, Franschoekpas, verby Theewaterkloofdam, oor Viljoenspas, deur Grabouw en oor Sir Louwriespas tot terug tuis.
Die lugskou:
Besonder goeie formasievlieg deur die Marksmen Aerobatic Team (https://www.marksmenaero.com/)
'n Effens windverwaaide hart. Baie goed gedoen!
Met 'n vorige hart, toe die wind nie so erg was nie, het 'n derde lid 'n pyl deur die hart getrek
Die Xtreme Air kunsvliegtuie is van die gevorderdste op die mark.
'n Groot verassing was 'n paar indrukwekkende verbyvlugte deur 'n Embraer E170 van AirLink!
Franschoekpas is altyd lekker
Mooi uitsig vanaf die pas se uitkykpunt
Theewaterskloofdam is mooi vol
En oor Sir Louwriespas teen die sakkende son

Last edited: