- Joined
- Jun 24, 2012
- Messages
- 33,674
- Reaction score
- 11,260
- Location
- Slowveld
- Bike
- KTM 890 Adventure R Rally
Tonteldoos before sunset
Thanks Chris!... like your footage ... you must consider to add some commentary ... on the route and driving that type of terrain etc ....
Wat sal die storie wees agter die 6-7 rondawels wat in n sirkel gebou is? Gasteplaas van baie jare gelede? Nogal fris diefwering vir sulke ou strukture.
Ek weettie Chris, ek het per ongeluk afgekom op die stuk pad en wat 'n mooi paadtjie, hy kronkel so deur 'n kloof, dwars en kruis duer 'n rivier. Ek het die rivier se naam ook probeer opspoor, kry nie hom se naam nie, sal nog verder soek. Die plaaslike mense noem dit die Elandsberg pad toe ek begin navraag doen. As jy aangery kom sien jy die huisies se dakke uitsteek bo die bome, dit lyk amper soos kabouter huisies.Wat sal die storie wees agter die 6-7 rondawels wat in n sirkel gebou is? Gasteplaas van baie jare gelede? Nogal fris diefwering vir sulke ou strukture.
kabouter huisies.
Dis nou n raak beskrywing!!
Ou wat ek ken in namakwaland se bynaam is Klipkabouter hy is n klein kort mannetjie met n groot grys baard. Lyk nes hy iewers in n tuin hoort!!
Enter your email address to join: