Kan dit werkers akkomodasie wees? Vuurmaak/kuierplek in die middel?
Die Groot Visrivier hou daai spilpunte besig. Verskriklik baie in daai omgewing Chris.Baie interessant, ek sien daar is n Elandsberg soos in berg en Elandsberg soos in plaas naam.
Ek let ook op ek het my roeping gemis in die lewe ek moes n spilpunt smous in Cradock geword het!! Onste hygend daar is baie van die goed!!
Gewees het, miskien, maar nou gaat daar niks aan nie, als lee vervalle geboue op die stukke pad deur die kloof.Kan dit werkers akkomodasie wees? Vuurmaak/kuierplek in die middel?
Sal darem gawe bike oornag plek wees. Lyk na longdrop tipe akkomodasie!!Gewees het, miskien, maar nou gaat daar niks aan nie, als lee vervalle geboue op die stukke pad deur die kloof.
Gedag om dalk een slag daai rigting te ry en sommer iewers in daai kloof te oornag, maar ja, daai kabouter huisies kan seker ook werk.Sal darem gawe bike oornag plek wees. Lyk na longdrop tipe akkomodasie!!
.... kan jy dalk op n kaart wys waar dit is ..Ek weettie Chris, ek het per ongeluk afgekom op die stuk pad en wat 'n mooi paadtjie, hy kronkel so deur 'n kloof, dwars en kruis duer 'n rivier. Ek het die rivier se naam ook probeer opspoor, kry nie hom se naam nie, sal nog verder soek. Die plaaslike mense noem dit die Elandsberg pad toe ek begin navraag doen. As jy aangery kom sien jy die huisies se dakke uitsteek bo die bome, dit lyk amper soos kabouter huisies.
Hey Canzius, awesome photo, what spotlights are you running on the 990? I had the LX4's on my 890, but removed them as they blind oncoming traffic - no matter the angle that I had them at.
Not sure actually...Hey Canzius, awesome photo, what spotlights are you running on the 990? I had the LX4's on my 890, but removed them as they blind oncoming traffic - no matter the angle that I had them at.
V-Strom 1050DE
Did you like it?
Dis die stukkie wat in blou gemerk is wat deur die kloof loop..... kan jy dalk op n kaart wys waar dit is ..
Elandsberg en Aasvoelkop is korrek, maar dis nie oor die Grootvis nie, laasgenoemde lê so effe Wes van daai pad.… dankie Vis Arend … Elandsberg… Aasvoel kop oor die Grootvisrivier … op my lysie …
Frannarosi?? I have seen those on many signs around the GROnly noticed now.....do I see a WD member's sticker there?
It was Indeed, Wilderness hotel was swamped with Bike trailers and American bikes that make the most Obnoxious noiseSee some rally in Wilderness this weekend. Lot's of bikes passing Riversdal today
https://bikerpages.co.za/event/two-passes-rally/
Enter your email address to join: