- Joined
- Jun 24, 2012
- Messages
- 33,852
- Reaction score
- 11,505
- Location
- Slowveld
- Bike
- KTM 890 Adventure R Rally
Wat gaan fout?Ek probeer fotos laai maar WD fok my rond, dit is jammer want ek laat my nie rondfok nie.
Wat gaan fout?
Ek dink die foto moet nie groter as 10MB wees nie, kleiner as dit sal hy laai, groter sal jy effe moet resize.Ek vermoed van die foto files is te groot so ek sal moet resize, sal dalk eendag weer probeer.
Jy hoef nie dadelik te verdubbel in gewig nie…Al het ek die ride geniet dink ek dit is dalk nou tyd vir die klein 300 om te gaan vir iets groter, dalk 'n 1300GS...
As jy ernstig is dink ek jy moet dalk n na TA 750 kyk. Jy is mos nou n Honda man.Al het ek die ride geniet dink ek dit is dalk nou tyd vir die klein 300 om te gaan vir iets groter, dalk 'n 1300GS...
Wa is daai pad, lyk na 'n mooi omgewing.Al het ek die ride geniet dink ek dit is dalk nou tyd vir die klein 300 om te gaan vir iets groter, dalk 'n 1300GS...
As jy ernstig is dink ek jy moet dalk n na TA 750 kyk. Jy is mos nou n Honda man.
Ek raai Hopefield se kant toe? Genoeg Port Jackson langs die pad.Wa is daai pad, lyk na 'n mooi omgewing.
PS.
As jy gatvol is vir die bike kan jy hom altyd postnet na my kant toe.
T7 dalk?Ek terg maar net op die oomblik Chris, maar as ek weer 'n groot fiets koop sal dit waarskynlik 'n BMW wees, ek het altyd goeie ondervidinge gehad met die BMWs wat ek gery het, die fietse en die handelaar diens (maar ek moet sê, Yamaha het my ook goed behandel).
Honda is nice, maar eintlik boring as fuck
Wa is daai pad, lyk na 'n mooi omgewing.
PS.
As jy gatvol is vir die bike kan jy hom altyd postnet na my kant toe.
Ek verstaan nou.Dit lyk baie meer exiting as wat dit is... foto is geneem so entjie oos van die valskerm klub, ek het oos gery op daardie stadium.
Ek kyk maar julle paadjies en die wat Noneking post met so tikkie jaloesie.
View attachment 885725
Chris sit en kyk hoe paint droog word!!!Ek verstaan nou.
Laat Chris vir jou 'n nice grondpad roete uitwerk tot in die Oos Kaap, van die Oos Kaap sal ek oorvat, as die lus nog daar is dan neuk jy aan na Noneking.
Ja phok, ons begin ook binnekort en sien glad nie uit daarna nie. Die verfwerk is nog so effe hanteerbaar, maar die kostes daaraan verbonde gee my alreeds 'n naar kol op my maag.Chris sit en kyk hoe paint droog word!!!
Mog ek nooit n huis besit wat nie facebrick is nie, verf is darem maar te duur en dit hou net so lank!! Dis laaste jaar het ek nog net geld uitgegee op goed wat geen plesier verskaf!!
Ek kry saterdae n verwer. Twee saterdae gevat om die dak en mure af te spuit met hoëdruk spuit. Nou begin die 20liter blikke se kopery!!Ja phok, ons begin ook binnekort en sien glad nie uit daarna nie. Die verfwerk is nog so effe hanteerbaar, maar die kostes daaraan verbonde gee my alreeds 'n naar kol op my maag.
Enter your email address to join: