Garfield
Race Dog
- Joined
- Feb 17, 2014
- Messages
- 3,012
- Reaction score
- 642
- Bike
- Honda CRF 300L
Nee fok, nou brag jy netβ¦
Bederf.
Did you make trouble at home,that you're able to go on a second ride?!
Hello Chris, ja daar was water in van die rivier crossings, so ek neem aan dit moes oor die laaste paar dae geval het. Die wolke hier in Windhoek is donker so ons hoop maar die water val weer bietjie
... more ... hoe was die trip terug Walvis toe, enige reen gehad in die Khomas Hochland ?
Ry sommer Gamsberg om dat daai mense ook reen kry!!Ek is nog altyd in Windhoek, ry more terug. Daar was reen Sondag, gister niks en vandag misreen. Sal seker reen oppad kry (Murphys Law).
Ry sommer Gamsberg om dat daai mense ook reen kry!!
Ek hoor 'n groot stuk van daai Gamsbergpad is geteer, blykbaar daar verby die ashope oor Kupferbergpas amper tot daar waar die pad split na Gamberg en die ander ander een na Remshoogte?As dit van my afhang ry ek Luderitz om, daar is mos wiele under my gat. Ongelukkig moet ek by die kantoor uit kom
Nice. I recognise a few places there.A short 4 days from jbay into the karoo and down to the coast.
Enter your email address to join: