White Biker Trash

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jan 7, 2011
Messages
1
Reaction score
0
Bike
BMW R1200GS Adventure
Alhoewel ek die forum al n tyd lank lees, het ek uiteindelik gerigestreer. Motorfiets gery op skool, (Honda 250 XLs,) toe vir n tyd lank niks...! Begin toe jare later met n Kawa 800VN, toe n Suz. 750GSXF , toe 2x V-Strom 1000 (1e een is gesteel by die Stallion) Hierdie is na my mening een v/d mees onderskatte fietse ooit, en sal enige tyd weer een ry. Die laaste V-Strom ingeruil vir n BMW1200GT, en uiteindelik my droom fiets, n GSA. Eers net teerpad, maar die 'lig'gesien, die kursusse gedoen, en ry nou soveel moontlik grondpad. Bly in Ellisras, en hier kan ons kies en keur, Hard, sand, modder, mooi, lelik; alles wat lekker is.
 

Latest posts

Top