Kan iemand my asb verwys na die persoon/e op die forum wat fietse vervoer, ek kan nie sy naam onthou nie.
Ek het 2 x super bikes wat vanaf Pta na Kaapstad vervoer moet word en benodig 'n kwotasie.
Die fietse moet ook verseker wees.
Byvoorbaat dankie
Groete
Ek het 2 x super bikes wat vanaf Pta na Kaapstad vervoer moet word en benodig 'n kwotasie.
Die fietse moet ook verseker wees.
Byvoorbaat dankie
Groete