Dag Honne
Ek doen navraag namens 'n vriend.
Sy 2006 XT was amper gezop. Baie gelukkig maar ongelukkig het die @#$!!* die ignition beskadig. Hy kan nie aanskakel nie selfs met die rooi sleutel. Is daar enige slim plan of alternatief beskikbaar?
Julle hulp word waardeer.