Jondu
Race Dog
Sameloop van omstandighede het veroorsaak dat ek drie fietse gehad het die afgelope jaar, GS, KLR en nou ’n GSA. Om een of ander rede is die GSA baie beter op die gruispaaie, maar ek sukkel met die wind. As jy oor ’n 100 km/h ry dam moet jy klou anders waai jy af. Is dit net ek of is dit so? Moet ek my skerm dalk anders stel? Dalk ry ek vinniger as met die ander fietse?
Oop vir opinies.
Oop vir opinies.