Pappa-B3r
Race Dog
- Joined
- Feb 2, 2011
- Messages
- 1,180
- Reaction score
- 27
- Location
- Potchefstroom
- Bike
- BMW R1150GS Adventure
Naand Mense
Ek was by BMW Centurion gewees so maand gelede opsoek na die handels wat die pillion aan kan vashou as daar gelift word. Die handels bout vas agter op die subframe waar meeste mense hulle top box vasbout. Hulle haal toe 'n boksie uit met die part in ek ek is heel impressed dat hulle so iets in vooraad het. Ongelukkig is daar toe net een in die boks (regs). Ek sê toe bestel 'n set en dan sal ek dit betaal ens. Twee weke later via DHL kom die parte by my huis aan, vol opwinding maak ek dit oop en dis weer net die regter een.
Laat weet toe vir BMW, en hulle bestel toe 'n derde set uit Duitsland. Die knaap bel my en sê die parte het gekom.. Ek vra is albei in die boks of net een ? Tot my groot verbasing is daar weer net een in !!! Al weer regs !
Die rede hoekom mens BMW koop is tog om die duitse ingenieursewerke te kan waardeer, maar klink my huer us uets snaaks aan die gang... Het enige iemand hier so stel op jou bike ? Ek begin al baie eerlik wonder of maak hulle een vir die linkerkant van die fiets. Dit sal 'n redelike interesante ontwerp wees want die uitlaat pyp is baie naby daar aan..
Dan nog een vraag asb. Wie hier het al met jou Xchallenge 'n pillion opgelaai en 'n trip gedoen ? Ek verstaan dit sal nie kaap toe en trug wees nie maar darm meer as 3 km ?
Dankie vir die raad !