George77
Race Dog
Ek het die broek by n ander dog gekoop maar sit bietjie styf na my smaak. Ek dra gewoonlik n 34 broek en hierdie broek is n 36. Ek sal hom ruil ook vir n ander broek. Ek soek verkieslik iets wat maklik oor boots gaan. Die broek is in uitstekende toestand en is eintlik spyt hy pas nie. Weti juis wat om te vra nie, geen idee wat hulle nuut kos nie. Kom ons maak dit R800 en jy betaal self koerier of Postnet.