Xkulcha jeans

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

jpvdwal

Pack Dog
Joined
Jul 22, 2008
Messages
127
Reaction score
2
Location
Klerksdorp NW
Bike
BMW R1200GS
Pas n BMW Citybroek by n handelaar aan en in aantrekkammer breek die zip/ritsluiter.Besluit om nie R2300 vir n broek te betaal wat in vertoonlokaal foutief is nie.Koop liewer n goedkoper Xkulcha broek by CIT in Pretoria.Die 2de keer wat ek die aantrek breek zip/ritsuiter.
Het iemand n kontak nr van Xkulcha.?Ek sal hulle self moet kontak aangesien ek in Klerksdorp bly.
Is daar nog goeie bekostigbare gear of moet ons maar Rukka van oorsee bestel?
PS Ek weeg maar 74kg en het nie n hidroseel nie.
 
Top