houbie
Pack Dog
Hi ouens.
Ek en my vroutjie beplan n lang (4000km) trippie deur ons land en aangesien my skip nog nie ingekom het nie moet die donkie maar ons alby dra.
Ek wil weet het iemand al n aftermarket agter shock op hulle bike gesit en sal julle se dis die moeite werd.
Ek het opgelees dat as mens die preload te hard stel op die standaart shock dan breek hy redelik vinnig. Ek en my vrou weeg saam so +- 130kg dan kom daar nog die bagasie ook op. Sal julle se dis nodig en die moeite werd om n beter shock op te sit en as mens dit wel doen moet mens voor ook dan opgradeer?
Dankie vir die hulp