PHILIPKUHN
Race Dog
- Joined
- Nov 15, 2012
- Messages
- 1,297
- Reaction score
- 0
- Location
- KATHU NOORD KAAP
- Bike
- KTM 950 Adventure
Eh het die "bike" sien rond staan en gaan navraag doen. Ek weet nie wat die ou gedink het toe hy die ding gebou het nie. hy was seker ook nie baie lief vi sy lewe, want wragtag, die ding sal baie gevaarlik wees. Die plan is om dit weer a 2-wiel te maak. ek wil RGV suspention fit. Eenige iemand my kan help met RD of RGV parte asb. pop my a pm.