• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

Yamaha YBR125G

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Probie

Race Dog
Joined
Dec 29, 2009
Messages
1,333
Reaction score
13
Location
Groot-Brak
Bike
AJS (all models)
Ek het hom rukkie terug in die mark gesit en toe ontrek omdat my 2 seuns my gesmeek het.

So terug in die mark want ons gaan lyk my 'n groter een koop met toestemming van mamma...

YBR125G
2019 geregistreer
1300km op.
Hy staan tans in die garage onder sy jassie. Dit is winter so hy word nie gebruik nie.
Die fiets is 2017 gekoop en ek het hom by' n vriend gekoop met 400km op. Natuurlik het ek hom nou op die pad gesit want hy het hom gebruik op die plot om dam toe en terug te ry.
Al die papiere, boekie etc. is reg behalwe dat ek nou sy spaarsleutel by die vorige eienaar moet kry.

Ek het nou onlangs die langpad vanaf Hoopstad tot in Bloemfontein met hom gery. Loop soos 'n droom teen 100km/h.
Let wel ek weeg 69kg. So gravitasie mag dalk n rol speel as jy 130kg weeg met die beperkte kw onder jou boude. [emoji23]

Prys R17 500

PM of zero794976622
828325330730fbae92f27bf8a0543dd4.jpg
903b0fcab5a349dd07e89401dfc69232.jpg
aa6c5ededb88dd3d844020f61d13f3a6.jpg
b397e4b4c2a6191bb6610a14a1ebc046.jpg
a9724fa5ba5b66cbd8c34302574714e8.jpg
0b161ea2d3819bb34cf79ac56cb4c1de.jpg
ca980adf32f6a01324199e6425beecaa.jpg


Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

 
Top