Yamaha YZ 450 F - packing

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Gene

Race Dog
Joined
Jun 17, 2011
Messages
802
Reaction score
42
Bike
BMW (all models)
Kan iemand my verduidelik hoekom hulle "Exhaust packing" gebruik op ,in hierdie geval Yamaha  YZ 450 F, is dit om n bietjie "back pressure" te hê of vir klankdemping, wat sal gebeur as jy sonder "packing" ry?
En wat is die verskil as jy met  sintetiese olie ry op n "slipper clutch" vergeleke met n gewone multigraad
 
Top