Zimbabwe Gravel Travel

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dankie Canz ! Die RR is n mooi storie. Ek dink Zim gaan voorentoe Nam en Bots vervang as toeriste atraksie.
 
Kinda ironic that the ferry and it's mate is called the Sealion and Seahorse seeing they're spending their live's on fresh water.
 
Last edited:
Epic! Dankie vir die RR.

Jy ooit gedink jy wens jy het die 890 daar gehad? Dink jy dit sou baie anders gewees het met hom?
 
Epic! Dankie vir die RR.

Jy ooit gedink jy wens jy het die 890 daar gehad? Dink jy dit sou baie anders gewees het met hom?
Ja daar was tye wat ek die 890 gemis het. Die 890 is ongelooflik in sand en in die tegniese dele.
Die 990 bly 'n baie capable fiets en ek het hom baie geniet.
As ek enige ander fiets as 890 kon kies vir die trip is dit elk geval 'n 990 ;)
 
Hp2 hoe sou hy hom gedra het op die trip?
 
I really enjoyed this RR.. brilliant and well done on such big bikes. Full of drama, friendship and amazing scenery. Well done.
 
Absolutely amazing ride and report!!!
Thank you so much for documenting it here for us...
now the long wait for the next one :LOL:(y)
 
Absolutely amazing ride and report!!!
Thank you so much for documenting it here for us...
now the long wait for the next one :LOL:(y)
Dankie vir saamlees! Was baie lekker om jou te ontmoet en dankie vir moeite wat jy gedoen het oms ons te kom sien!
 
Top