hI,
My vriend wil sy ZZR 1100 verkoop en ook syt KLR 650 (daai post sal volg).
Hy wil my 1200 GS koop.
As julle dalk weet van iemand wat sal belangstel, hulle kan vir Kotie bel op:
nul, 8, twee, agt, vyf, ses, 7, 3, 0 en een
Bike is baie mooi en het nuwe Pilot Road 2 tyres wat saam met hom kom en `n Arrow slip on.
Groete