• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

1992 Kawasaki 1100

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Probie

Race Dog
Joined
Dec 29, 2009
Messages
1,333
Reaction score
13
Location
Groot-Brak
Bike
AJS (all models)
Hi Julle,

My swaer se skoonpa het hierdie aangestuur om te verkoop vir hom.

Dit is glo 'n 1982 en nie 1992 Kawasaki 1100. Sal nou verder inligting en fotos oor die fiets probeer kry.

Hulle wonder waarvoor hulle die fiets kan verkoop. Fiets glo in goeie toestand en loop nog mooi. Daar kort glo net 'n flikkerlig.

Wat kan hulle vra vir hom?

Groete.
b1c595bd1bda610570b0441fb5a1101a.jpg
0021d4fdc846dfa44d1f58d0c161395c.jpg
5b5df38f067983c83027eea7f9f70e2c.jpg


Sent from my SM-G930F using Tapatalk
 
Top