Verneukpan 2012. 200km/h-report

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Hinksding

Race Dog
Joined
Sep 12, 2010
Messages
3,002
Reaction score
227
Location
LOERIESFONTEIN
Bike
Honda XR125L
Nnnnnnnnnjjjjjjjjjjjjaaaaaaaaauuuuuuuuuuwwwwwww!!!

A familiar sound for everyone who attended this weekend. Thanks to everyone who attended...a great crowd is a bit of an understatement. A very special thanks to Bokwa who was allways willing and spot-on with all the jobs that was thrown at him. Thanks to everyone else who gave a hand with the logistics. Thanks Harry for the company through the Bushmanland. Oja, Weskus kicked ass with Meelgesig! Old Hinks's asem was just too short....

Please post your pics here:
(Jc, I want a cd with all your pics please)
 
The 2 Super Ten boys checking in, just got home safe & sound... Besides a small incident with a baboon in the Tankwa... video to follow  :)

Thanks Stoffel an awesome weekend, I can't remember last when I enjoyed riding so much, those gravel roads were Prima  :thumleft: Even getting my ass handed to me on the drag strip was fun  ;D
 
Ek, pote en JC is by die withuis.

Ons wag nog vir al die ander. Carol het vanoggend papwiel gehad en blykbaar weer naby die plaashuis.

 
You going to see a few pics of this bell this week so let me get mine in early  :biggrin:

 

Attachments

  • 362850246.480631.jpg
    362850246.480631.jpg
    87.7 KB · Views: 998
was n great naweek, thanks Hinks en die klomp kuiergatte. Ek nie tyd gekry vir foto,s neem nie. Vrydag aan het sy tol ge-eis, Die nagevolge erg, ek het wel gesien , hulle het al n plek na my vernoem.Het darem foto geneem van rynet, en bokdrol, soos sy hom herdoop het.

Het wel ook gesien dat heimer n sticker gelos het. En ook n plek waar n ou hond in die vorige era gebly het.

Die ryery het die hele naweek sonder insident verloop, tot ek my fiets by die werk parkeer om die kar uit te trek, Toe waai die wind hom om.

n tip vir upcoming events, do not pitch your tent near ball and chain, the pan vibrated with his snoring
 

Attachments

  • verneuk 003.jpg
    verneuk 003.jpg
    127.9 KB · Views: 981
  • verneuk 005.jpg
    verneuk 005.jpg
    126.6 KB · Views: 978
  • verneuk 006.jpg
    verneuk 006.jpg
    105 KB · Views: 978
  • verneuk 007.jpg
    verneuk 007.jpg
    47.1 KB · Views: 965
  • verneuk 011.jpg
    verneuk 011.jpg
    101.1 KB · Views: 973
Hinksding, thanks vir 'n moerse lekker kuier, gesels en skaapkop eet net jammer ek moes vroeer padvat. Ek het darem eers 'n vinnige lopie gedoen, met die hele pakasie en al, daar op die pan en saammet Carrol en Gillian die klok gelui en natuurlik die nodige foto's geneem.  :thumleft: :thumleft: :ricky:
 
Jis julle klomp bliksems. Vandag hat daai 450 se saal my geeet. Tussen Brandvlei en Loeries het ek heelpad 120 geloop en na drie dae in die saal, ek was op. Dankie aan al die nuwe manne en vroue wat ek ontmoed het julle almal is moerse cool. Van julle weet waar ek bly kom maak n draai. Groete tot later en laat kom daai stories.
 
staaldraad said:
Jis julle klomp bliksems. Vandag hat daai 450 se saal my geeet. Tussen Brandvlei en Loeries het ek heelpad 120 geloop en na drie dae in die saal, ek was op. Dankie aan al die nuwe manne en vroue wat ek ontmoed het julle almal is moerse cool. Van julle weet waar ek bly kom maak n draai. Groete tot later en laat kom daai stories.

Fenderbender se hy wil sy spanners in Robertson afgelewer he. Woensdag moet hy trekkers diens, so teen Dinsdag sal mooi werk!
 
Hy kan by Kaap Agri op my rekening vir hom n no 10 oopbek gaat koop. Ek het hom op Brandvlei weer nodig gekry. Moes die gear lewer met Pratly steel op die as vas plak. Hy het gehou tot op Vanreinsdorp. Lekker slaap al die Honne.
 
Wou graag in die span gewees het DAN,JAMMER VIR JOU RY 'N BMW
 
2StrokeDan said:
Buff, die skande!! Het jy toggie lat ou Weskus vir n Yamaha wegry op n blerrie meelgevreet nie??!! :peepwall:,

Nee, luister hier Dan, daai Weskus klong (aka Muhamid Alli) kan bly wees hy het nie teen die pad fietse gedice nie anders so hy goed op sy moer gekry het  ;)
 
Buff said:
2StrokeDan said:
Buff, die skande!! Het jy toggie lat ou Weskus vir n Yamaha wegry op n blerrie meelgevreet nie??!! :peepwall:,

Nee, luister hier Dan, daai Weskus klong (aka Muhamid Alli) kan bly wees hy het nie teen die pad fietse gedice nie anders so hy goed op sy moer gekry het  ;)
...nee wat jong, ek het hulle somme oppad soontoe "klaargemaak"...dankie manne, ek & Blinkes het so 17h30 ingeklok by die huis, so 25km voor Brandvlei sonder petrol gaan staan(so lyk drag ja) toe sleep die man my maar... Dankie Pantoffel, was great.. 
 

Latest posts

Top