Help needed with front suspension

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Pom17

Race Dog
Joined
Mar 27, 2012
Messages
2,720
Reaction score
0
Location
George
Bike
NER-A-CAR
Ok ek weet die standaard suspension is mos nou baie kak.

1) Wat ek wil weet is wat presies word met die upgrade gedoen van die voortse suspension?

2) Sien die mense praat van nuwe olie en springs. Maar daar is blykbaar nog iets wat hulle doen wat ek raak gelees het, kon net nie onthou wat nie?

3) Hoe vergelyk die upgrade dan met n stel heel nuwe shocks?

Groete slim manne :thumleft:
Cobus

 
Top