een of ander top Duitser
I spot an oxymoron somewhere.....
een of ander top Duitser
Nee ek kyk as ek belangstelling in n bike het soos Dirtwarp. Ek het self n Rally gehad so daai seisoen en die CRF 250L geniet. Selfde sal wees met die Tenere. Die Himalayan is nie n bike wat ek sal koop nie so het net hier en daar gekyk. Haar CB500X travels ook heeltemal n skip gegee. Die Kove sal ook interssant gewees het.Nee - jy's Japans-bedonnerd, so jy sal jouself moet dwing om haar te volg as sy enigiets anderste ry.
Selfde sal wees met die Tenere.
Yamaha bou nog nie 'n moderne fiets nie....... en sal ook nie die indruk gaan skep nie.
Dis n stokou fiets, die kans is groot dat Yamaha haar n moderne fiets van hulle gaan anbied!!!
Beautiful old School, I think this is going to be very interesting rideWho posted that shortlist of bikes?!
Noraly surprised us all! Her new bike is as old as she is...
View attachment 917546
Seker sy sal n ekstra petrol filter op sit vir lande met dodgy petrolEk het al 'n pad gestap met vergassers. IMHO is brandstofinspuiting net baie meer betroubaar as vergassers.
My seun het ons CRF230F verdrink op die Philadelphia funduro. Ek moes eers modderwater uit die vergasser was voor die fiets weer behoorlik sou loop. EFI is nie 'n probleem nie.Seker sy sal n ekstra petrol filter op sit vir lande met dodgy petrol
Front brake line will also need to be in a rigid sleeving otherwise it will kink, some work left on that bike.And I am not sure that this joke will make old bones. This bicycle bell is not loud enough for the speeds travelled, and the round piece will eventually work loose and get lost.
View attachment 917550
Ja en hulle kan blykbaar baat by 'n boosterplug!Ek het al 'n pad gestap met vergassers. IMHO is brandstofinspuiting net baie meer betroubaar as vergassers.
I see Motogadget indicators, maybe they fitted a complete M-unit and gaugeWonder where the Odo and rev counter are?
Still lighter than almost all modern bikes that size
Enter your email address to join: