- Joined
- Nov 14, 2007
- Messages
- 30,866
- Reaction score
- 12,964
- Bike
- BMW R1200GS
Yep, toe vang sy ons almal lekker uit!Clickbate op sy beste!!
Die bike was nie eens op die lys nie....
Yep, toe vang sy ons almal lekker uit!Clickbate op sy beste!!
Die bike was nie eens op die lys nie....
Dit doen sy duidelik al van vroeg af......Yep, toe vang sy ons almal lekker uit!
Natuurlik. Almal weet dit, behalwe jy wat dit moet aanhou sê. Watse oogdruppels grbruik jy dat jou oë so rol?Dit doen sy duidelik al van vroeg af......
Hope they move the starter button to under her right thumb.
Ja hulle het gehadThis must be a XT600E or 3AJ engine in a 1VJ chassis. That model Tenere did not have e-start ?
19872024 - 1978 = 46
Nee, my oogspiere doen dit....Natuurlik. Almal weet dit, behalwe jy wat dit moet aanhou sê. Watse oogdruppels grbruik jy dat jou oë so rol?
Jou oogspiere sal sekerlik spiertier kompetisies kan wen teen die tyd.Nee, my oogspiere doen dit....
Ons weet nou nognie wat presies so spesiaal is aan die spesifieke Tenere is nie maar ek glo darem hy sal die "abuse" beter hanteer as 'n CRF van die fabriek af.Wonder hoe lank voor sy dié een in 2 breek.
Dit is 'n geldige punt.Dis n cool, unicorn bike wat effe te groot vir haar is. That's it.
Daar's veel meer waarde vir kykers in n RTW trip op n stock bike wat enigiemand vandag kan koop.
Nog meer so as daardie stock bike te "onbetroubaar" sou wees, of te "race ready" etc
Dis basies geen meganiese uitdaging om met een van die mees betroubare vervoer middels op planeet aarde, om die wêreld te toer.
Dis basies geen meganiese uitdaging om met een van die mees betroubare vervoer middels op planeet aarde, om die wêreld te toer.
Maar sy word nie gesponsor deur n fabrikaat nie en dis nie haar doel om enige iemand se motorfietse te verkoop nie. Trip kom eerste vir haar en die kykers. Watter bike dit is dalk minder belangrik.Dit is 'n geldige punt.
Ek verstaan steeds nie werklik haar keuse nie.Dis n cool, unicorn bike wat effe te groot vir haar is. That's it.
Daar's veel meer waarde vir kykers in n RTW trip op n stock bike wat enigiemand vandag kan koop.
Nog meer so as daardie stock bike te "onbetroubaar" sou wees, of te "race ready" etc
Dis basies geen meganiese uitdaging om met een van die mees betroubare vervoer middels op planeet aarde, om die wêreld te toer.
Ek dink tog daars n tipe "coolness" met die 1987 ou bike, en gaan haar viewer total seker maar opstootMaar sy word nie gesponsor deur n fabrikaat nie en dis nie haar doel om enige iemand se motorfietse te verkoop nie. Trip kom eerste vir haar en die kykers. Watter bike dit is dalk minder belangrik.
Ek sien die ding se basic specs:Ek verstaan steeds nie werklik haar keuse nie.
Al is die fiets meganies eenvoudig, het sy steeds nie vermoë om self daaraan te werk nie. Fiets lyk sommer dadelik te hoog en swaar vir haar. Met die vrag wat sy gewoonlik saamry kan dit uitdaging raak.
Maar ek is nie een om te praat nie…… dink nie ek kies altyd die regte tool vir job nie, maar maak eerder besluite gebasseer op wat my hart roer. Miskien het Itchy êrens met die bikes te doen gekry en het n vlammetjie begin brand…..
Enter your email address to join: