Itchy Boots - New Season

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Nee - jy's Japans-bedonnerd, so jy sal jouself moet dwing om haar te volg as sy enigiets anderste ry.
Nee ek kyk as ek belangstelling in n bike het soos Dirtwarp. Ek het self n Rally gehad so daai seisoen en die CRF 250L geniet. Selfde sal wees met die Tenere. Die Himalayan is nie n bike wat ek sal koop nie so het net hier en daar gekyk. Haar CB500X travels ook heeltemal n skip gegee. Die Kove sal ook interssant gewees het.
 
Jammer syt nie die vorige model gevat nie, die een NET na die 34L, maar ook met die happy knoppie

Soos dit vir my lyk is die bike waarmee sy ry n 1VJ model maw die model net na die 34L. Met kick en happy button. Die dubbel hooflig model na hom was die 3AJ en die het net happy button gehad.

https://www.motorcyclespecs.co.za/model/yamaha/yamaha_xt600z_te 87.htm
 
Who posted that shortlist of bikes?!😮🥲

Noraly surprised us all! Her new bike is as old as she is...

Tenere 600.jpg
 
Interessant dat hulle die standaard voorsuspensie gehou het. Ek is seker daar is aan die suspensie gewerk, maar die tradisionele konfigurasie is seker meer betroubaar as die moderne Upside Down modelle.
 
Who posted that shortlist of bikes?!😮🥲

Noraly surprised us all! Her new bike is as old as she is...

View attachment 917546
Beautiful old School, I think this is going to be very interesting ride
Double the cc, huge tank, Yamaha reliability
Completely rebuilt (except the frame)
Going to be a good season
Wonder where the Odo and rev counter are?
 
And I am not sure that this joke will make old bones. This bicycle bell is not loud enough for the speeds travelled, and the round piece will eventually work loose and get lost.

Klokkie.jpg
 
I didnt see this coming, when she test rode the 450L she said it was way too powerfull for her, so she got something taller and more powerful
 
Top