- Joined
- Nov 14, 2007
- Messages
- 30,866
- Reaction score
- 12,964
- Bike
- BMW R1200GS
Ek gee nie eintlik om wat sy ry nie. Dis interresant vir 'n dag of twee, maar dan gaan dit oor die plekke, die paaie en haar ervarings daarvan.Wel ek volg haar eerder op n Tenere as n Himalayan of die nuutste Chinese game changer