No0g n paar nuwe vervalle plaasopstalle...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Sulke ou murasiesss laat my altyd treurig voel, dis net 'n aanduiding daarvan dat niks permanent is nie. Alles is tydelik, en so sal elkeen van ons ook eendag net 'n murasie in andere se geheue wees.
 
… op die Leeufontein singel …
IMG_2399.jpeg
 
Ja mens wonner altyd wiet daar gebly, waars almal, waars die kids, weet die family nog waars die plek, etc
En memories wat in elke huis gemaak is
Ja en obviously hartseer ook

Dink dit dikwels
 
Ek is besig om baie vinnig te leer hoe duur en hoeveel harde werk dit is om een van hierdie plaas huise te probeer red van die jare lange afskeep. Daai een is (was) pragtig.
 
Top