Sulke ou murasiesss laat my altyd treurig voel, dis net 'n aanduiding daarvan dat niks permanent is nie. Alles is tydelik, en so sal elkeen van ons ook eendag net 'n murasie in andere se geheue wees.
Watse boom sal daai wees Chris? Pragtig!!… op die Leeufontein singel …
View attachment 934717
Als is 'n gejaag na wind.Anysberg NR ... van klip gebou, en defnitief meer as een generasie wat daar gebly het ...
View attachment 933130View attachment 933131View attachment 933132View attachment 933133View attachment 933134
… Chris … baie ou Belhambra (Phytolacca dioica) … uitheems maar oorleef die koue in die hoër liggende dele vd Wes-Tvl ….Watse boom sal daai wees Chris? Pragtig!!![]()
Watse boom sal daai wees Chris?
Jo Chris
Jy vat die woorde uit my mond.Sulke ou murasiesss laat my altyd treurig voel, dis net 'n aanduiding daarvan dat niks permanent is nie. Alles is tydelik, en so sal elkeen van ons ook eendag net 'n murasie in andere se geheue wees.
Ja mens wonner altyd wiet daar gebly, waars almal, waars die kids, weet die family nog waars die plek, etcJy vat die woorde uit my mond.