Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. K

    Soek bike vir ofroad racing

    Vekieslik WR 450 f of 350/450 KTM. Belangrik!Bike moet roadwirfy wees Nog beter as dit klaar in gerig is vir AMAGEZA Kontak Leon :0825506152
  2. K

    R.I.P. Brian our friend and legend rider

    Our famous Hermanus rider, Brian, passed away near Sutherland while riding his bike. He was coming from a trip. He was well loved by everyone and touched us all deeply with his smile, his enthusiasm inspired us all for many years. His spirit will ride with us till the end. Those who knew him...
  3. K

    R.I.P. Brian our friend and legend rider

    Our famous Hermanus rider, Brian, passed away near Sutherland while riding his bike. He was coming from a trip. He was well loved by everyone and touched us all deeply with his smile, his enthusiasm inspired us all for many years. His spirit will ride with us till the end. Those who knew him...
  4. K

    WESTERN CAPE BASH The 21st March 2015

    Stonehedge is the place te be Solank die gene pool loop is die saak reg Ons surf daai karoo se sand paaie Ek mis dit nie . Ek is daar
  5. K

    First annual Whale Bash Hermanus

    Saterdag se roete steur af op Baardskeerdersbos.Ons wil 10h vertrek,so sorg dat jou bike klaar vol is met petrol. Die roete is net so onder 200km. Wil graag 14h terug wees.
  6. K

    for sale Honda crf 250 l

    price R42 000 2500 km 2013 model kontak leon 0825506152
  7. K

    Honda crf 250 l te koop

    Daar gaan my Eikebos winnings R42 000 Daar is nou 2500km geklok Fietsie is nog nuut Sy nuwe prys is al in die R50000 Kontak my 0825506152
  8. K

    The story of SAS Willehond MkII

    Stofvreter waar is die res van die storie .Lyk my dit het gesink erens langs die pad :imaposer: :peepwall:
  9. K

    First annual Whale Bash Hermanus

    Kees en Wiliam is defnetief daar
  10. K

    The story of SAS Willehond MkII

    Ai Antoon lyk my ek moet jou kom help met daai storie .Fok dis amper kersfees Oom Fourie het al belangstelling verloor :imaposer: :peepwall:
  11. K

    The story of SAS Willehond MkII

    Dankie Weskus vir die terugvoering As dit nou nie n adventure is nie dan weet ek nie die betekenis van die woord nie. Julle was sowaar die eerste klomp wat die ervaring trotseer het Kan nie wag om weer  daar n draai te gaan maak nie
  12. K

    The story of SAS Willehond MkII

    Weskus laat weet ons hoe julle trip toe afgeloop het Omtrent die fooi wil ek net se manne .wat is jy bereid om vir n pakkie sigarets en koue bier te betaal as jy dit nodig het Jou bike kos R100 000 Plus.Kom ons laat dit oor aan Lilly en ja ons mag mos Bargaine.Moet net nie ingat wees nie . Kry...
  13. K

    Eikebos Rit 11 Oktober naby Greyton !!

    Awsome dag.Aan almal wat betrokke was baie dankie.Dit sal altyd n spesiale event wees vir my.Lekker om almal weer te sien. Ons maak weer so
  14. K

    Eikebos Rit 11 Oktober naby Greyton !!! ALLE DS bikes welkom!!!

    Kan ook nie wag om weer die pret te deel. Dit was natuurlik vir my onvergeetlik  Wat n awsome fietsie daai 250 Ek gaan defnetief met hom ry. Kan nie wag om julle almal weer te sien en natuurlik die laaitie soek die 125.
  15. K

    CEDERBERG OASIS SPITBRAAI 17 MEI

    As daar nog eetplek aan die varkie oor is, sal ek twee borde bespreek. Dan n kolletjie gras vir twee tente om die vol maagies af te slaap vir Saturdagaand
  16. K

    Tankwa jou lekker ding

    Ja aan almal wat daar was baie dankie. Dit bly maar n besondere plek. Aan al die nuwe kennise , ek hoop ons ry mekaar sommer gou weer raak. Wie weet meskien kan ons weer n ruil transaksie deur werk
  17. K

    Al die Overberg honde kom ry Sondag 2 Feb n draai Infanta toe

    Ons behoort so rondom 10h na11h by Infanta te wees Ry deur Bredarsdorp agter De Hoop verby Hoop om jou te kry
  18. K

    Al die Overberg honde kom ry Sondag 2 Feb n draai Infanta toe

    Dis reg so oom Foerie Jy moet net laat weet
  19. K

    Al die Overberg honde kom ry Sondag 2 Feb n draai Infanta toe

    Ons wil lekker vroeg by mekaar kom Engin Garage Sandbaai afrit Sondag oggend 2de Feb . Kom ons mik vir 7h00, maar 8h00 moet ons ry. Dit sal lekker wees om n nuwe klomp honde te ontmoet. Daar is soveel Adventure riders in die area en ons weet nie eers van mekaar nie. Hier is nou n geleentheid om...
  20. K

    Kleinsee na Strantfontein

    Julle moet maar julle ko-ordinate waar julle gaan wees daai tyd , vir my e-mail of n cell no los. Mens weet nooit hoe dors n man kan word
Top