Eikebos Rit 11 Oktober naby Greyton !!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Walter ZSA

Pack Dog
Joined
Mar 6, 2013
Messages
341
Reaction score
0
Location
Standerton
Bike
BMW R1200GS Adventure
Dankie aan almal.Dit was een van die  lekkerste ritte nog.Gooi al julle fotos en videos.

Dankie aan almal .

Hoop almal is veilig tuis

Sien almal volgende jaar 18 Oktober
 
Dankie Walter en almal wat help beplan het aan die rooi roete dit was heerlik.Die weer het ook mooi saam gespeel.
 
Dankie Walter, dit was inderdaad baie lekker. Hierdie ride sal ek volgende jaar die 18de beslis weer doen. Dankie vir saam terugry Gastank.
 
Walter dit wat ongelooflik.

Dankie vir al jou moeite en tyd.

Daai moddergat was PRET!!!!

Ek sal later paar fotos laai
 
Dankie manne.dit was baie lekker.

Ek het nog nooit n GSA so vuil gesien soos Mark sin nie.
 
Hi lekke ride aan almal
Nice om almal te ontmoet  :ricky: :ricky:

Barrydale se Boere Rally kom!


Wa is al die foto,s ???
Hier is n paar...
Dankie
Mark
 

Attachments

  • 14130893348811.jpg
    14130893348811.jpg
    113.2 KB
  • 14130893534362.jpg
    14130893534362.jpg
    118.5 KB
  • 14130893591233.jpg
    14130893591233.jpg
    115.2 KB
  • 14130893270470.jpg
    14130893270470.jpg
    102.7 KB
:ricky: :ricky: :ricky:
 

Attachments

  • 14130893647104.jpg
    14130893647104.jpg
    196.2 KB
  • 14130893702675.jpg
    14130893702675.jpg
    168.5 KB
  • 14130893848297.jpg
    14130893848297.jpg
    160.6 KB
  • 14130893792696.jpg
    14130893792696.jpg
    177.3 KB
:ricky: :ricky: :ricky:
 

Attachments

  • 14130894058551.jpg
    14130894058551.jpg
    161.8 KB
  • 14130894307586.jpg
    14130894307586.jpg
    160.1 KB
  • 14130894109642.jpg
    14130894109642.jpg
    173.3 KB
  • 14130893901818.jpg
    14130893901818.jpg
    174.3 KB
Sunday morning...
Moet ek die bike was of so vuil los ??? :ricky: :ricky:
 

Attachments

  • 14130917165021.jpg
    14130917165021.jpg
    141.2 KB
  • 14130916950357.jpg
    14130916950357.jpg
    153.4 KB
  • 14130916792484.jpg
    14130916792484.jpg
    148.5 KB
  • 14130917005768.jpg
    14130917005768.jpg
    172.6 KB
:patch:
 

Attachments

  • 14130916846355.jpg
    14130916846355.jpg
    134.8 KB
  • 14130917108610.jpg
    14130917108610.jpg
    179.3 KB
  • 14130917061279.jpg
    14130917061279.jpg
    183.4 KB
  • 14130916502401.jpg
    14130916502401.jpg
    113.1 KB
Wens ek het meer fotos geneem. Was my eerste groepsrit en dit was LEKKER en uitdagend! Is iets besonders om daardie KTM 990 so te sien wheelie. Weereens dankie Walter vir n moerse uitstappie!
 

Attachments

  • Eikebos.jpg
    Eikebos.jpg
    477.4 KB
  • Eikebos11.jpg
    Eikebos11.jpg
    462.5 KB
Walter dit lyk lekker jy moet nou maar huis toe kom dat ons maar so iets hier ook reel wens ek was daar
:laughing4:
 
Baie dankie Walter, dit was n' fantastiese trip, iets van alles! Ek moes n' paar keer kwaai sluk want my hart wou uit my keel spring! :ricky:
 
Dankie Walter en almal wat saam gery het! Die weer het saamgespeel en dit was 'n puik dag :thumleft:

Ek het net die een van myself na 'n modderbad en dan een van Harrypotter by Mark se fiets:

c1b433e05fc574b94ef0e3327a3ff03f.jpg


bc802c5c8713a0a0dc13024b8377d869.jpg
 
Stofvreeter said:
Baie dankie Walter, dit was n' fantastiese trip, iets van alles! Ek moes n' paar keer kwaai sluk want my hart wou uit my keel spring! :ricky:

Die kak word uit daai 650 gery! Kannie glo dat hy by die grotes bly op die vinnige oop gedeeltes nie. So ontmoet ons mekaar toe weer na 30 jaar hier in die Weskaap.
 
Was lekker gewees Walter , al moes ek nou in die sandput speel saam met die plastics met my seun se CRF 230 . Hel maar ek is onfiks , kon net 3 laps inkry , toe raak ek lus vir n koue bier .  :laughing4:
 
Awsome dag.Aan almal wat betrokke was baie dankie.Dit sal altyd n spesiale event wees vir my.Lekker om almal weer te sien. Ons maak weer so
 
Ek gaan 'n hele paar foto's post, maar hierdie is vir my die foto van die dag.  Hier het Mark uiteindelik sy bike uitgekry en ek dink hy is besig om die bike op die regte "mode" te probeer stel voor hy bietjie die manne gaan terugkry vir wat hulle aan hom gedoen het.


 
Top