Gysmanshoekpas, al 'n paar keer met motorfiets oor hom gery
Gister besluit om my ouers die pas te gaan wys, met die kar
Op pad Suurbraak toe, baie water teen die berg af
Naby Grootvadersbos
Duiwenhoksrivier, baie water oral, oor die brug party plekke loop hy oor
Afdraai...