dual
Race Dog
Die afgelope naweek die sewe passe pad tussen Knysna en George gaan ry
Oorgeslaap by Rheenendal
Altyd 'n lekker trip om te doen
Sleeping beaty, Riversdale
Worsbroodjies op die stoep
Koeldrank by die stasie bar
Gourits brue
Ou pad
Begin van sewe passe, Knysna kant
Oornag by Forest Edge
En toe bars daar 'n storm uit en hael, en ons wil braai
Drie keer hard gereën en toe bedaar die storm
Vuur gemaak en heerlik gebraai
Na 'n lekker gemaklike nagrus, was dit tyd om op te saal
Karatara, ek was verbaas hoe skoon en netjies die dorp is, 'n pluimpie vir hulle
Net voor hierdie brug het 'n vrou op bergfiets geskrik vir 'n slang, skielik gerem en haar man, wat te naby aan haar gery het, binne in haar vas, geval en sleutelbeen af
Gelukkig baie voertuie op die pad en na hulle uitgesort is, ons weer fort
Baie bergfietse op die pad, ry werklik vinnig en hou nie regtig in hul kant van die pad nie, daar kom nog lelike ongelukke
Andersins 'n heerlike pad om te ry