Donderdag-aand....weer die kroeg se skuld! Ek en Pieter beland saam, gatvol na `n moeilike dag, in Mario`s. `n Lekker rustige watergat vir die, not so young anymore...m.a.w, rustige musiek, vriendelike kroegmeisies, geen kaksoekende jong laaities nie en yskoue wat jy ookal drink. "Hoe lyk dit...