Mpumalanga(Laeveld)trippie- Sondag 7 Julie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

bosparra

Race Dog
Joined
May 5, 2011
Messages
648
Reaction score
0
Location
Barberton
Bike
BMW R1200GS Adventure
Hoe lyk dit Laevelders...`n klompie, op die stadium 5, van ons beplan`n trippie komende Sondag...op die stadium nog nie op `n roete besluit nie. Ons wil net ry...iewers eet...en verder ry! As ons grond doen sal een van die girls (Jackie - 800GS) eerder nie saamry nie. Sy is nog bietjie "versigtig"...teer is ook reg. Gooi `n paar voorstelle en ons werk iets uit!!! Ons sal vanaf Barberton ry en kan julle oral langs die pad kry!
 
Top