100 km draai gery

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Lank laas die Highlandspad gery, voor die laaste storms
Die Valley pad omgewing redelik baie water skade, die een dam is weggespoel
Die brug by Swartrivier behoort einde Aug klaar te wees
Die Karwyderskraalpad staalbrug is klaar, seker nog net strepe wat geverf moet word, klaar geteer
Dis lekker daar buite















































Dis darem mooi daar by julle. Die Wes-Kaap word maar net anders bedryf. Hier in die OVS sal daai vloedskade net so laat staan word.
 
Mooi trippie en goed om te sien daar word reggemaak!
Hier is pad toe en brug weggespoel voor ek hier gekom het in 2008 en wag nog vir herstel🙈
 
Nice Trippie!!
My gat jeuk SO om n spin te vat....maar BAIE koud hier🥶🥶
ONDER:
2 pare sokke, daai Mohairs wat Bubby hier verkoop, een lkort paar, een lang paar
Thermal K-way long john
Kulcha jean
BO:
Begin weer met 'n thermal K-way teen jou lyf.
Fleece langmou bo-oor (hierdie twee bogenoemde is dun en stop jou nie op of sny die bloed onder jou arms af nie)
K-way puffer
Tipiese bike wintersbaadjie met liner
HANDE
Goeie Gortex outjies
Grip warmers help geweldig baie
Alternatiewelik, olifant-ore

Ek het Saterdag 15 Junie -2 tot 3 grade C met redelike gemak oorleef.
 
Mooi! As jy die hoev eelheid grondpad wil max, kan jy die ou Houwhoek pas ook ry (ek kan nie sien of jy dit wel gedoen het op die kaart nie). Hy loop mos tussen Houw Hoek Hotel en Botrivier. Maar hy mag dalk verspoel wees op die oomblik...
 
Mooi! As jy die hoev eelheid grondpad wil max, kan jy die ou Houwhoek pas ook ry (ek kan nie sien of jy dit wel gedoen het op die kaart nie). Hy loop mos tussen Houw Hoek Hotel en Botrivier. Maar hy mag dalk verspoel wees op die oomblik...
Hy is amper onrybaar verspoel. Net vir ligte plastics ok.
Ek onthou vroeër dae het ek maklik met die GS sommer daar ingeswenk vir ʼn lekker stukkie grond.

Ns. Daai pas is nie op Dual se roete nie. Hy woon in Hermanus
 
Top