1150 brandstof/kragtoevoer probleem

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

jb

Pack Dog
WD Supporter
Joined
Sep 12, 2007
Messages
293
Reaction score
37
Location
Pretoria
Bike
KTM 690 Adventure
Is daar dalk iemand wat al dieselfde problem gehad het en kan raad gee, of miskien ‘n aanduiding waar om na die problem te gaan soek –

Weet nie hoe om die probleem reg te omskryf nie maar my GSA “smoor” wanneer die versneller skielik oopgedraai word vanaf so 120km/h – byvoorbeeld wanneer verbygesteek word en meer brandstof word benodig om te versnel. Dit voel asof die fiets dan terughou, en daar is ‘n rukkerigheid  voor versnelling baie stadiger as normaalweg plaasvind. Na al die ooglopende moontlike oorsake gekyk en dit lyk alles reg.

Sal enige terugvoer waardeer.
 

Latest posts

Top