13 to 5 REBELRUN - Zinyala 2013

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Veldbrand said:
MINZI said:
Ek gaan nie baie skryf nie.
Nee man, vertel ons van jou ervaringe.

Die goue reel by Zinyala is, " WHAT HAPPENS AT ZINYALA, STAYS AT ZINYALA"..    :imaposer: :imaposer: :imaposer:. Ek wag maar eerder dat die ander die stories vertel. All that I can say is, never in my life have I met such a bunch of good people. Daar was nie kak nie, daar was nie gemoun nie. Daar was net ontmoetings en nuwe vriendskappe wat gemaak is. 'N Moerse lot nice manne wat lekker kan saam ry en saam kuier. Manne wat mekaar ondersteun en help. Manne wat die mooi en lekker paaie saam kan ry en dit waardeer. Ek was nog nooit blootgestel aan die paaie en spoed wat daai manne kan ry nie. Deurdat hulle so selfversekerd is van hulle ryvermoe, het dit my ook gehelp om te verbeter. Die beste van alles was, daar was geen fokken politiek gewees nie. Daar was geen rugstekery nie. Daar was nie eers "reach arounds" nie...... . Party mense op die forum kan baie leer by die 'ringleaders' van die naweek. My naam is op virdie volgende trip, VIRSEKER.  :thumleft:
 
Thanks almal dit was n great naweek! Is definitief van die beste areas om in the ry.
Dankie Swifty, jou "naweekbeplanningsvermoe" stel nooit teleur nie!
 
Soundboi said:
Wa was jy ek het ewe bitjie vroer geroer om jou by die hek te kry ,Kierie was so opgewonde oor jou koms dat hy sy se se clutch laat glip het . :deal:
 
Ek was home allone met die laaitie en toe ek nie directions kry om soontoe te gaan nie besluit ek stuff dit en reel toe nie ń sitter nie. Het hein probeer bel maar hy het staight voicemail toe gegaan.
Sorry bra moes seker iemand anders gebel het.

Het wel ń befokte ride saam met die mannetjie gedoen op die scooter vir ń paar uur. So was darm nie ń total loss nie.

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=131655.msg2539496#msg2539496
 
Hierdie was een ongelooflike lekker naweek.  Baie dankie Swifty vir al die reelings, en dankie aan elke ou wat die trip meegemaak het.

My 1200GS het geloop soos stroop in die sand met die nuwe 21" voorwiel en steering damper.  Nou staan hy vir Gee Sand.

I will be honest that there were some hair raising moments on the back of the beast, especially on the 10km thick sand stretch before vaalwater, but I quickly found the sweet spot at 4th gear at 120km/h and Look up, open up and hold on for your blerrie life!!  The wunderlich fuel controller also helps with the extra Horsepower!

I'll admit that the KTM 950's are calling me hard, but I still find my bike is now perfectly rigged for my style of riding.

Thanks for the laughs, the rides and the camaraderie to every rebel dog, and to all the new guys, it was nice meeting you chaps.
 

Attachments

  • 1157397_10152141291652977_95513495_n.jpg
    1157397_10152141291652977_95513495_n.jpg
    77.8 KB
  • 1173834_10152141293662977_1716990990_n.jpg
    1173834_10152141293662977_1716990990_n.jpg
    91.2 KB
Dankie aan almal wat saam gegaan het, dit was weereens n great naweek van bike ry en kakpraat.  Swifty, dankie vir al jou moeite om elke keer die ding te reel en vir die backup voertuig manne - boys, julle het duidelik n paartie van julle eie in daai Bosveld gehad :lol8:

Die Vrydagoggend was die weer lekker trietsig maar al die manne was al vroeg gereed, behalwe natuurlik Ploegie, ons resident tyre trader.  Wat se hulle nou weer van die dominee se kinders is altyd die stoutste...



Soos julle kan sien het die support crew vroegdag al weggespring met die verversings met Swifty wat heel geskok lyk



Boer (Robocop) se spogwa met die nuwe 21" voorwiel.  Kan julle sien hoe 'drool' die Cockster oor daai Block of Flats? ;)



En hier staan my ysterperd, reg vir die langpad.  (**** hy's mooi :drif:)



Daardie eerste stukkie grondpad met die lekker sand het almal vroeg wakker gemaak.  Aan die voorkant die mal duitser (MadMike) asook Robocop wat inspeksie uitvoer om te sien dat al die troepe in is..



Die weer was maar akkies en soms moes on bietjie die dreaded teerpaaie aanvat. 



MadMike besig om sy kamera uit te haal.  Jy kan maar die invoice stuur, post net die fotos eerste ;)



En sy mal bike....



Smoke break inni bos met bier en boeries, die locals het dit nogal amusant gevind.  O ja, het ek julle al gese, ek like my bike..



Ons support crew (Bud500, Carrots en Tobie) se aanvalswapen



En hul brandstof vir die naweek..



Die hardebaarde het besluit hulle gaan dit eerder ruff..

Boer en sy boertent (mmm, hy het die volgende aand besluit om te gaan lepel le met Swifty :snorting:)



Madmike het darem altwee aande vasgebyt..



Ek was tweede in lyn om oor die heuwel te ry terwyl die support crew gestaan en wag het vir aksie shots.  Gelukkig was dit nie veel van n event en is ek af boskamp toe.  Dit het egter nog n wyle gevat voordat almal in was met sekere manne wat vreeslik rooi in die gesig was.  Boys, ek dink daar is n paar van ons wat ernstig aan ons fiksheid moet werk :3some:

Van die manne soos hulle opgekom het...

Yours truly



MadMike



Leon (Muddog??) lekker windgat :ricky:



Robocop Boer - welgedaan en moenie worry oor daai brandewyn vlekkie - gee jou bike nog meer karakter



Ploegskaar..



RedRider, die lewende legende :biggrin:



Arrie, die man wat sy bike die praatwerk laat doen



Cocky, die secret BOF admirer :lol8:



Nou verstaan ek bietjie beter waar die rooi gesigte vandaan gekom het.  Ek was nie die kameraman, Carrots ons resident groentehet hierdie kiekies geneem.  Harde werk boeta...

Minzi is n man wat nie tou op sal gooi.  Welgedaan chap









En hier kom Schalkie (GeVarlik) :thumleft:  Respek vir jou geduld met daai 800.  Kannie glo hy kan net in 'neutral' start :eek:





Hier kom Swifty op met BjornB se bike.  Donnerse show off :biggrin:



Nice groepfoto bo



Terwyl die manne gespook het het Sarel du Preez aka RedRider so vinnige paar keer op sy agterwiel oor die koppie gery O0

Bewys...



GeVarlik besig om hard te konsentreer met die afgaan..



Hei Cocky , wazzup with the duck walking bra?? ;)



Dis n laaang pad ondertoe....



Rockstar BjornB looking like a pro



Die aand is ons trakteer met dik steaks..



Die manne besig om hul oorwinning te vier..



Terwyl Ploegie die brannas laat huil het  :snorting:



Yours truly saam Tobie (Wat's jou forum naam?), Carrots se swaer van Swakopmund.  Fokkit jy't n paar wen-grappe vertel..



Ek dink ons sluit dag een op hierdie noot af, almal baie happy.  Ek elkgeval soos n toppie gaan slaap na daai moerse stuk steak. 

Post later nog bietjie meer oor res vanni naweek..

Cheers


 
 
BOER! said:
Hierdie was een ongelooflike lekker naweek.  Baie dankie Swifty vir al die reelings, en dankie aan elke ou wat die trip meegemaak het.

My 1200GS het geloop soos stroop in die sand met die nuwe 21" voorwiel en steering damper.  Nou staan hy vir Gee Sand.

I will be honest that there were some hair raising moments on the back of the beast, especially on the 10km thick sand stretch before vaalwater, but I quickly found the sweet spot at 4th gear at 120km/h and Look up, open up and hold on for your blerrie life!!  The wunderlich fuel controller also helps with the extra Horsepower!

I'll admit that the KTM 950's are calling me hard, but I still find my bike is now perfectly rigged for my style of riding.

Thanks for the laughs, the rides and the camaraderie to every rebel dog, and to all the new guys, it was nice meeting you chaps.

Jou fiets lyk mooi Boer. Jy het omtrent dieselfde set-up as ek. 21', damper en fuel controller...  :thumleft:
 
Soundboi said:
Ek was home allone met die laaitie en toe ek nie directions kry om soontoe te gaan nie besluit ek stuff dit en reel toe nie ń sitter nie. Het hein probeer bel maar hy het staight voicemail toe gegaan.
Sorry bra moes seker iemand anders gebel het.

Het wel ń befokte ride saam met die mannetjie gedoen op die scooter vir ń paar uur. So was darm nie ń total loss nie.
No Prob opvangs is maak kakkerig da tussen die berge ,jy moes net die thread gecheck het vir gps coordinates
 
Smokes said:
Lyk befok  :thumleft: :thumleft: :ricky:

Hoop nie ek mis weer een nie.. :xxbah:
Thank swifty for all the organizing it was truly a lekka  weekend  :thumleft:
 
Eerste 950R wat ek gesien het in "lewende lywe" was OS se bike. Mooiste "regte" adventure bike  wat daar nou is vir my :thumleft:
Ergste deel van die trip lyk vir my na daai teerpad stuk in die reen  :eek7:
Mens kan net nie n helling reg afneem met n kamera nie.
Daai steaks lyk soos ek van n vrou hou. Kort en dik  :lol8:
Lyk of julle n great trip gehad het. Dankie vir die ouens wat vir ons fotos geneem het.

:ricky:
 
Gooi nog n paar pics van die bike as jy het  O0
 

Attachments

  • Kierrie.jpg
    Kierrie.jpg
    71.5 KB
MINZI said:
[Die goue reel by Zinyala is, " WHAT HAPPENS AT ZINYALA, STAYS AT ZINYALA"..   

Befokkenslis as ek so na sekere stories luister.
 
Top