• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

1990 Honda Africa Twin XRV750 RD04

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Worsbeer

Race Dog
Joined
Feb 11, 2014
Messages
1,636
Reaction score
115
Location
Royal Ascot, Cape Town
Bike
KTM 1290 Super Adventure
Ek het die fiets gekoop in 2015 en hom liefde gegee in 2016. Die sprei werk was maar swak gedoen en hy het intussen nuwe merke by gekry

Subframe agter is gebuig
Speedo het onlangs ophou werk. Vermoed dis die  pickup by die rim wat rond is al

Enjin in baie goeie kondisie met 70k en iets km op

Nuwe rims en speke in 2016 gekry
Bosson pyp wat ek hom mee gekoop het

Ek ry hom nie meer nie en my parkeerplek is min

269ab935d43e8813014bf9acc0c40b63.jpg
1bbe33c3a12ee50efcb0801b56754a0f.jpg



Sent from my iPhone using Tapatalk
 

Attachments

  • IMG_4508.JPG
    IMG_4508.JPG
    100.3 KB · Views: 658
Top