Pappa-B3r
Race Dog
- Joined
- Feb 2, 2011
- Messages
- 1,180
- Reaction score
- 27
- Location
- Potchefstroom
- Bike
- BMW R1150GS Adventure
Hi Mense
So jy sal nie jou vrou kan verkoop nie want sy is vir jou gemaak en pas mooi by jou... Wel hopelik !
So ek gaan my bike verkoop maar soos ek die bike myne gemaak het sal ek hom nie aan jou afsmeer nie. Die stock bike is te koop geen extras vir R 38 000. Dan is al die extra's ook op die bike te koop of saam die bike of los..
Ek sal die nuwe eienaar van die bike eerste opsie gee oor watse extra's hy/sy op die bike wil hou en die res is te koop. Sal pryse maak vir die extra's soos ons gaan..
Kilo's is hier om en by 18 000 waarvan 90% teer was. Ek het so 200 km terug ketting en sprokkets gedoen sowel as die olie en filter en 'n radiator drain gedoen. Hy is nou weer reg vir die volgende 10k km !
Dis my pride en joy gewees vir 3 jaar al maar dis tyd om aan te beweeg..