• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

2011 990 Adventure KTM 4 sale-met kiekies nou! R95000 SOLD!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

whitefish

Race Dog
Joined
Aug 19, 2009
Messages
2,614
Reaction score
0
Location
Vredendal
Bike
KTM 990 Adventure
Jis manne en tewe, het die fiets deur Stoetie gekoop, ek verstaan dis Boere se seun se fiets gewees, ek gaan hom swaai net as ek die prys kry wavoor ek hom laasweek gekry het. Ek jeuk want daar is n pragtige R wat ek jag. Hierdie een het die volgende Xtras met 29000km opi klok: HID voorlig, Spots, Fork bleeders, Topbox, Heated grips, touring screen, gadget wat jy glo ding inplug wat battery help styf hou, 2 Scortch slip ons. Het glo nuwe sprockets en ketting gekry op 22000km en dan moet ek net byse ek sal nie omgee dat hy bly nie want dis die vinnigste 990 wat ek nog gery het, het 3x Ré pakslae gegee op rolling drags die naweek. Nuwe Mitas E-07 agter tyre. Moet nog opgesit word. Voor tyre moet ook vervang word. Sal laterg gou paar fotos bysit. Baie netjies. Mitas nou opgesit, bike is nou op 29800km so due vir diens. Nuwe TKC voor ook op.  :thumleft: Nou slegs R95000  :thumleft:
 

Attachments

  • Orange.jpg
    Orange.jpg
    123.6 KB · Views: 1,311
  • Orange1.jpg
    Orange1.jpg
    126.1 KB · Views: 1,313
  • Orange2.jpg
    Orange2.jpg
    119.1 KB · Views: 1,303
  • Orange3.jpg
    Orange3.jpg
    183.7 KB · Views: 1,294

Latest posts

Top