2012 Rebel Dog year end run to Zinyala (2013 planned!)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Orangeswifty said:
madmike999 said:
Carrots said:
Daar is 'n kinkel in die kabel.....laat La Orange Rapide maar self vertel.......... :peepwall:

daar is nog 'n KTM wat stukkend is.....  :pot:
Hey Mike - daars net een rede hoekom daai 1970 skoeter van jou nog loop
Die ding is so fokken stadig....................................

U moer Meneer, besides ek het nou al 'n late 90's skoetter
 
Sorry Okes, my place is up for grabs  :-[
With my change in job and working Saturdays 'n all I am unable to get the time off so early in my position.
I'm a bit pissed off, a bit embarrased but most of all really unhappy that i'll be missing out on what sounds like a great Jol.
Geniet hom  :thumleft:
 
Orangeswifty -- ek het 'n nice opsie vir julle vir akkomodasie in die Vaalwater area.
(Lodge wat cater vir buitelandse jagters - maar die seisoen het nog nie begin nie so hulle is tans leeg)

Laat weet my as jy/julle belangstel dan PM ek jou die detail en jy kan hul dan direk kontak vir pryse.
(dis regtig 'n lekker plek om oor te slaap)
 
Tabasco said:

Mooi kom jy saam ?
 
Thanks vir die opsie Tabasco
Ons betaal tans so om en by R500 p/p vir verblyf, kos EN drank vir die naweek by Zinyala
Dis R250.00 pp all inclusive - glo nie mens kan dit beat nie!

As ons nie Zinyala toe gaan nie en ons gaan na my pel Franna se plaas in Thabazimbi bly ons verniet en kan dit ons dalk net die kos en drank kos - sowat R300.00 per persoon!
Ek hou julle op hoogte :thumleft:
 
Wow, nee jy kan dit nie vir 'n beter prys steel nie.
 
Please go to https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=118051.0 for an update on the planning
 
Top