hdf Moet jy lusgemaak word Vir scooterbikery??
Kyk Louis, kom ek is eerlik met jou: eintlik
haat ek bikery!
Dis vermoeiend en mens raak vuil van dit ook, en as dit reen smelt die water my amper.
Maarrr..... dit werk vir alli girls, en jy weet dan hoe afskuwelik ek lyk!
So, ek
moet op n manier cheat, oppi goed klim en dan maar ronddonner oor paadjies enso, net omdat ek daarem nie
sooo dof is dat ek nie besef dat dit selfmoord sal beteken as ek myself op besige paaie gaan waag: ek wobble hopeloos teveel asook te skielik!
Dus, eensame paaie vir my, dan hou ek langer - jy het die fliekie bo getjek ne?
Niks karre nie, geen taxis ook nie, en hulle val net daar waar alli girls rondstaan vir om aandag te bedel - maar dit knip Canz uit natuurlik, ook
hy is nie te dom nie!
So, dit nou gebieg..... wanneer gaan ons bikie saam rondrits?
Ek het n skoon, netnet-ingebreekte 500 wat weer vuil moet word.... en op die punt, jy weet seker dat n skoon 'motocross'-bike nie werk by die poppe nie?
Is!
So kom ons gaan ons s'n vuilmaak erens, gooi maar n WA of PM en dan sal ons gesels -
off-forum natuurlik, onthou bogeneomde dommigheid ne?