3 Countries and 3 Provinces to finish off the year’s riding……

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
IMG_8368.jpeg
 
hdf Moet jy lusgemaak word Vir scooterbikery??

Kyk Louis, kom ek is eerlik met jou: eintlik haat ek bikery!
Dis vermoeiend en mens raak vuil van dit ook, en as dit reen smelt die water my amper.
Maarrr..... dit werk vir alli girls, en jy weet dan hoe afskuwelik ek lyk!
So, ek moet op n manier cheat, oppi goed klim en dan maar ronddonner oor paadjies enso, net omdat ek daarem nie sooo dof is dat ek nie besef dat dit selfmoord sal beteken as ek myself op besige paaie gaan waag: ek wobble hopeloos teveel asook te skielik!
Dus, eensame paaie vir my, dan hou ek langer - jy het die fliekie bo getjek ne?
Niks karre nie, geen taxis ook nie, en hulle val net daar waar alli girls rondstaan vir om aandag te bedel - maar dit knip Canz uit natuurlik, ook hy is nie te dom nie!

So, dit nou gebieg..... wanneer gaan ons bikie saam rondrits?
Ek het n skoon, netnet-ingebreekte 500 wat weer vuil moet word.... en op die punt, jy weet seker dat n skoon 'motocross'-bike nie werk by die poppe nie?
Is!
So kom ons gaan ons s'n vuilmaak erens, gooi maar n WA of PM en dan sal ons gesels - off-forum natuurlik, onthou bogeneomde dommigheid ne? ;)
 
Last edited:
buy VERY expensive fuel at Afriski for R30/l

BARGAIN!!!!
Se 'Nooit!' vir die ouens, vloek hulle sommer ook en stap weg van hul skandelik-dure aanbod, dit sal hulle wys!!!!
O wag.............


Ek het nog nie R100 per Liter betaal nie maar sal, met n smile selfs - omrede ek het n motorfiets gekoop wat dit nodig het, ek wil nie stap nie (y)
 
Top