5 PROVINCES IN 5 DAYS (Not Planned)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Fantasic trip, RR, pics and route VA. :thumleft:

That camel of yours looked packed to the hilt. Love the armrested seat you formed for Mrs. Question is how does she mount that? Does she get on first and then you do the hurdle leg swing over?
 
da PEEG said:
Vis Arend said:
da PEEG said:
Hey Visarend and TommyTransalp (and anyone else that can assist?),

I'm planning to leave this year's bash(from Snow Valley) and circumnavigate Lesotho in an anti-clockwise direction via the Eastern Cape, Natal, Free State(hugging the berg) and then back up to Joburg. I've never been to the Eastern Cape area "close to the berg".  I'd like to do some dirt around the Natal Drakensberg area as well (I went to school on a farm near Loskop many years ago and would like to do a trip down mwmory lane, whilst taking in some cool dirt roads in the area.) I have given myself from Monday morning till Thursday to do this 4-days basically. I would love to do some scenic dirt(not too technical) at a slow pace, enough to take plenty pic's etc. 

Anyone got some hints as to how I should tackle this? Any suggestions as to where to stay - I'm planning on camping most nights but may pull in to some luxury depending on weather, etc.

I would really appreciate some assistance from anyone who is either local to the area or someone who has done something similar.

P.S.  I ride a fairly heavy bike (BMW R1150 GSA) so would not like to tackle anything suited for 'the plastics'

da PEEG

Hi da PEEG, there is a couple of nice routes.  Give me some time and I will see what I can come up with.   :thumleft:

Baie dankie meneer,

Ek waardeer dit - (geen haas...)

Groete,
"Otterjasie" / da PEEG
Hi Peeg.... check out "sharing your rides" post... I've posted some routes there.We'll get together at the bash, and I could load some more via a laptop onto your gps if you want. :thumleft:
 
Ek ly af daar 'n verjaarsdag girl hier.  Veels geluk... mag daar nog vele gesond en ry jare vir jou wees sodat ons kan geniet van julle lekker R/R's
 
woody1 said:
Ek ly af daar 'n verjaarsdag girl hier.  Veels geluk... mag daar nog vele gesond en ry jare vir jou wees sodat ons kan geniet van julle lekker R/R's

Ja-nee, ek dink as die Toppie eers sy over-haul gehad het gaan hulle die land nog platter ry  :ricky:
 
jupiter said:

So bek kort mos jam  :deal:, die knie goete boikot my nou kwaai    ???
 
Vis Arend said:

Hallo jong man  :biggrin:, ons het 'n moerse trip beplan al die pad op tot by Breitbrug, maar nou ja, moes maar tevrede wees met die korte.  Ek het nie geweet dis jou valley daai nie, ek gaan jou volgende keer nader, want ons gaan defnitief weer terug na daai omgewing, daar is nog so baie om te sien.
Ja oubaas, daar lê baie klein spoortjies van my in daai wereld.  :thumleft:

Intresant, kyk op die foto wat julle nou geneem het van die waterval en kyk na die een wat ek April geneem het. Die natuur verander darem baie.
 
Attachments

  • 100_7831.jpg
    100_7831.jpg
    151 KB
  • April 2012.jpg
    April 2012.jpg
    126.1 KB
Hier is somer 'n foto van my jong Krimatart boompie wat ek daar raak geloop het en ook 'n foto van hoe die Zim grens lyk.

Attachments

  • April 2012 (2).jpg
    April 2012 (2).jpg
    110.2 KB
  • April 2012 (3).jpg
    April 2012 (3).jpg
    95.2 KB
  • April 2012 (5).jpg
    April 2012 (5).jpg
    142.7 KB
Goeie genugtig maar daai boom is mooi. Ek werk al so klompie jere aan so 1.5m bonzai boom wat so iets. gaan lyk as hy eendag reg is.
 
jupiter said:
Goeie genugtig maar daai boom is mooi. Ek werk al so klompie jere aan so 1.5m bonzai boom wat so iets. gaan lyk as hy eendag reg is.
Ja dit is 'n mooi boom, net jammer daar is 'n paar mense wat dink hulle kan hom laat mooier lyk as hulle op sy stam krap.
 
Jakkals said:
Vis Arend said:

Hallo jong man  :biggrin:, ons het 'n moerse trip beplan al die pad op tot by Breitbrug, maar nou ja, moes maar tevrede wees met die korte.  Ek het nie geweet dis jou valley daai nie, ek gaan jou volgende keer nader, want ons gaan defnitief weer terug na daai omgewing, daar is nog so baie om te sien.
Ja oubaas, daar lê baie klein spoortjies van my in daai wereld.  :thumleft:

Intresant, kyk op die foto wat julle nou geneem het van die waterval en kyk na die een wat ek April geneem het. Die natuur verander darem baie.

Dis juis oor daai rede dat ek weer wil teruggaan, so bietjie meer in die somer as dit nog mooi groen is.
Jakkals said:
jupiter said:
Goeie genugtig maar daai boom is mooi. Ek werk al so klompie jere aan so 1.5m bonzai boom wat so iets. gaan lyk as hy eendag reg is.
Ja dit is 'n mooi boom, net jammer daar is 'n paar mense wat dink hulle kan hom laat mooier lyk as hulle op sy stam krap.

Moepolle  ???.  Maar dit is 'n mooi boompie daai.  :thumleft:
 
Oppas net vir mid somer, dan is dit bietjie warm daai kant.  :deal:
Probeer ook volgende keer om Swadini in te werk op jou trippie, baie mooi omgewing en campsite.
 
Jakkals said:
Oppas net vir mid somer, dan is dit bietjie warm daai kant.  :deal:
Probeer ook volgende keer om Swadini in te werk op jou trippie, baie mooi omgewing en campsite.

Ek kan my gat skop ek het Swadini gemis, my broer vertel my ek moet soontoe gaan, maar poepol ry mos terug na Witrivier.  ???
Jip, het gehoor dit kan kook daar in die mid somer. 
 
woody1 said:
Ek ly af daar 'n verjaarsdag girl hier.  Veels geluk... mag daar nog vele gesond en ry jare vir jou wees sodat ons kan geniet van julle lekker R/R's

Tommy Transalp said:
Hey Mev.VA....... heppie, heppie en al daai goeters!..... look forward to meeting you at the Nat. Bash?? :thumleft:

Baie dankie vir die goeie wense julle.  :thumleft:
 
Jinne, kom ek nou eers agter die jonge dame verjaar vandag.
Baie geluk, ek hoop ou oudste het jou darem bederf vandag en ook  somer vir jou 'n nuwe kamera gekoop sodat ons mooi kiekies kan kry. :biggrin:
 
Daai bande wat jy nou op het, wat is hulle se naam en aangesien jy nou die tipe teer paaie wat ek ken gery het.....Long Tom, Majuba... hoe maak hulle op die teer om die draaie.  Dankie
 
Vis Arend said:

Ek kan my gat skop ek het Swadini gemis, my broer vertel my ek moet soontoe gaan, maar poepol ry mos terug na Witrivier.   ???
Jip, het gehoor dit kan kook daar in die mid somer.  
Ja nee, Witrivier was nie 'n wyse besluit vir twee aande nie. :xxbah:

Hier is 'n paar fodies van hoe dit by Swadini lyk, baie nice kamp tussen die kraanse met silwer skoon amblusie geriewe, ek het laas in die weermag sulke blink buite kraane gesien.
 
Attachments

  • April 2012.jpg
    April 2012.jpg
    112.5 KB
  • April 2012 (2).jpg
    April 2012 (2).jpg
    107.4 KB
  • April 2012 (3).jpg
    April 2012 (3).jpg
    82.9 KB
  • April 2012 (4).jpg
    April 2012 (4).jpg
    117.2 KB
  • April 2012 (5).jpg
    April 2012 (5).jpg
    90.5 KB
  • qqqqq.jpg
    qqqqq.jpg
    75.6 KB
  • April 2012 (1).jpg
    April 2012 (1).jpg
    62 KB
Thanks vir die geluk-wense, Jakkals. 

Ja nee, Witrivier was nie 'n wyse besluit vir twee aande nie. :xxbah:

[/quote]

Wel, dit beteken nou maar net dat ons MOET teruggaan. 
 
Top